Hoërskool Middelburg het Vrydagaand afskeid geneem van die hoof, mnr. Johan Stronkhorst. Oud-redakteur van die Middelburg Observer, Tobie van den Bergh, was die gasspreker tydens die geleentheid.
Hier was hy eers as visie-hoof aangestel en toe later as skoolhoof. Hy het vir byna twee dekades ‘n blywende stempel op die skool afgedruk en diep spore gelaat. As Afrikaanse onderwyser het hy ...